Oorsig

alternatief is 'n tydskrif en gespreksruimte vir opinies, verhale en ervaringe wat nie genoeg aandag in hoofstroom media geniet nie en/of 'n vernuwende bydrae tot die Afrikaanssprekende gemeenskap se denkraamwerke en beleweniswêrelde kan maak. Dit word gedryf deur jongwerkendes en nagraadse studente regoor die wêreld. As jy meer wil weet, 'n bydrae wil maak of op enige ander manier betrokke wil raak, kontak ons gerus.

Skrywers